Anri help rek studente om die volgende te bemeester:
• Verstaan rekeningkunde en daardeur ontwikkel studente n liefde vir die vak. • Eksamen tegnieke – hoe om jou rekeningkunde vraestel te benader en binne die gegewe tyd klaar te maak. • Probleem oplossing – hoe om n probleem te benader, die probleem te ontleed en dan die probleem op te los.