|
Is jy moeg? Voel jy net nie meer lus om aan te gaan nie? of het jy dalk net nie meer die energie nie? ......Miskien is dit tyd vir terapie! Kom ons kyk hoe ons jou las meer behartigbaar kan maak. kom alleen of saam met jou geliefde vir huweliks terapie. Ek sien ook kinders wat sukkel met die volgende: Trauma Groot veranderinge in die familie (egskeiding), Interpersoonlike verhoudings probleme Aanpassing probleme
|