Hier kan u cd’s verniet kry wat gaan oor die boodskap wat op hierdie webblad behandel word. U is welkom om na hierdie boodskap/DVD”s saam met n groep te kyk , U kan Sondae om 10.00vm by die Lesing saal langs die bogenoemde gebou aankom.
Here you can get free cd’s in connection of the message which are dealt with on this website. You are welcome to meet with a small group who watch DVD teachings every Sunday at 10.00am.