|
rabbedoe Opvoedkundige Leer- en Speelskool (0 – 6 jaar)
V I S I E Ons skool se kleure—blou en geel—simboliseer ons visie: “Ek is die lig van die wêreld. ‘n Mens wat my volg, sal die lewendige lig hê.” Joh. 8:12 “Want die Skrif sê as iemand in My glo, sal hy wees soos ‘n fontein wat lewende water laat uitstroom.” Joh. 7:38
M I S S I E Ons naam “Rabbedoe” vorm ons missie. Ons poog om die kleuter te lei na die volgende: R - Respekvol A - Aktief B - Behulpsaam B - Besonders E - Energiek D - Dankbaar O - Opgevoed E - Entoesiasties
F A S I L I T E I T EOpvoedkundige speelgoedKlim en klouter apparaatSwaaieSkoon sandputGras areaFantasie hoekies
A K A D E M I E S E O N T W I K K E L I N G Ons personeel is gekwalifiseerd, entoesiasties en vriendelik. Bybelonderrig Temabespreking Fyn-motoriese ontwikkeling Groot-motoriese ontwikkeling Persepsuele ontwikkeling Ouditiewe ontwikkeling Sensoriese ontwikkeling Taalontwikkeling Kreatiewe aktiwiteite Musiekontwikkeling Ge-organiseerde speeltyd Skoolgereedheid
G E B A L A N S E E R D E E T E S Ons verskaf gebalanseerde, voedsame maaltye. Ons maaltye is ook daarop gemik om kleuters se bloedsuikervlakke te stabiliseer en dit is deur ‘n dieetkundige goedgekeur.
S K O O L T Y E
VOLDAG Maandag – Donderdag 07:00 – 18:00 Vrydag 07:00 - 17:30 Ontbyt, versnapering, middagete, versnapering
HALFDAG Maandag – Vrydag 07:00 – 13:00 Ontbyt, versnapering, middagete
|