|
Ons is n Oop Deur Gemeente! Kom Lofsing en Prys saam met ons die Here se Genade & Liefde. Ons dienste begin om 9uur - 10uur. Die Begeleiding van die kinders is van 10uur tot 11uur. Ons kinders is ons Toekoms. Selgroepe, is weekliks. Hier leer ons die Here & mekaar beter te ken. ////// We are an Open door Church - Join us in thanking the Lord for His love and His grace. Our English - Sunday services start at 10h30 -11h30. .
|