Mosaïek is 'n post-denominele gemeente in die Weste van Johannesburg wat hulle beywer om 'n kontemplatiewe missionele gemeenskap daar te stel wat mense inspireer om die kuns van lewe te bemeester. Leraars sluit in Dr Johan Geyser, Dr Gys du Plessis, Dr Stephan Joubert, Ds Johan Beukes en dies meer.
Ek kan dit nie glo nie! El sukkel nou al meer as ''n halfuur net om uit te vind hoe laat dienste, veral die Kersdiense begin! Hoe is dit moontlik dat niemand daaraan dink dat dit die eerste inligtinbg is wat gesoek word nie!!!
En dis nie net jy nie, dis die hele spul!
Groetnis, ek hoop julle vang die tip! From : Piet