Wilgespruit Gemeente

Visit Website Add Favorites Contact Author

Die NG Gemeente Wilgespruit het in 1973 tot stand gekom en is vernoem na die oorspronklike plaas in die omgewing. Hierdie gemeente het afgestig van die Witpoortjiegemeente, met net ’n handjievol lidmate. Aanvanklik het ons in die Duits-Lutherse gemeente se kerkgebou aanbid, totdat ons huidige kerkgebou in gebruik geneem is. Tans is ons die kerklike tuiste van bykans 5 000 mense.

Kerk Kantoor ure
Maandae tot Donderdae van 08:00 tot 13:00
Vrydae en tydens skoolvakansies van 08:00 tot 12:00

Sondag Dienste 

08:30
Kerk – Eerste Oggenddiens
Saal – Kindergerigte diens
Kelder – Kleuterkerk

10:30
Kerk – Tweede Oggenddiens

14:30
Saal – Anderstalige erediens

18:45
Kerk – Aanddiens
Saal – Jeugdiens
Kelder – Kreatiwiteitsdiens


Address H/v Mimosa & Wag 'n Bietjie Strate, Wilropark, Roodepoort, 1724
Telephone 011-7642000
Category