SAVF Leeutjieland Kleuterskool

Add Favorites Contact Author

Leeutjieland is 'n volwaardige SAVF Kleuterskool wat focus op die ontwikkeling / ontplooiing van die kind as totale mens, fisiek, sosiaal / emosioneel, kognitief, normatief, taal, kunssin en wetenskap."AL SPELENDE LEER ONS EN LERENDE SPEEL ONS".

'n Belangrike hoeksteen is GODSDIENS en die beginsel van CHRISTELIK NASIONAAL

Babas tot 5 jaar skryf nou in !!


Address Newlandsweg 19, Newlands, Roodepoort, 2092
Cellphone 725037943
Fax 867640427
Telephone 114778613
Category