Pikkieland

36 Debonairs Road, Helderkruin
Add Favorites Contact Author

PIKKIELAND
KLEUTERS / NASKOOL / AANDAG AFLEIBAARHEID
MAANDAE – VRYDAE 06:00 – 17:15
* 0 – 3 Maande tot graad R
* Etes met peusel happies
* Ballet / C-Maths / Playball / Little Actors / Cat Robats
* Swem in seisoen
* Vervoer word gereel vir buitemuurse aktiwiteite en vir Naskool
kinders om by skole opgelaai te word teen n fooi
(UITGEKONTRAKTEUR)
* Opgeleide onderwysers by kleuters en naskool
* Pikkieland bestaan al meer as 30 jaar
* Christelike huis / skool atmosfeer
JULLE KINDERS SE OPVOEDING EN GELEERDHEID IS VIR ONS BAIE BELANGRIK
Kontak ons gerus, jy sal nie spyt wees nie…..
LINDA RADEMEYER
082 452 5287
011 764 2032


Address 36 Debonairs Road, Helderkruin
Cellphone 082 452 5287
Telephone 011 764 2032
distance: Unknown
Address 36 Debonairs Road, Helderkruin
Category
Keywords