Florida gemeente

Add Favorites Contact Author

Ons is n Oop Deur Gemeente!

Kom Lofsing en Prys saam met ons die Here se Genade & Liefde.

Ons dienste begin om 9uur – 10uur. Die Begeleiding van die kinders is van 10uur tot 11uur. Ons kinders is ons Toekoms.

Selgroepe, is weekliks. Hier leer ons die Here & mekaar beter te ken.

//////

We are an Open door Church – Join us in thanking the Lord for His love and His grace.

Our English – Sunday services start at 10h30 -11h30.

 

 .


Address Cnr Alexandra street & 9th avenue, Florida, Roodepoort, 1710
Cellphone 844004063
Fax 011 672-6999
Telephone 011 672-6999
Category