Blou Marlyntjie Dagsorg

Add Favorites Contact Author

Ek is n gekwalifiseerde onderwyseres en ouma van ses kleinkinders met 11 jaar ondervinding in dagsorg. Kindertjies word versorg by my eie privaat woning met groot ‘n erf en speelarea, klomp speelgoed en ander aktiwiteite. Ek het plek vir nog n paar kinders van 3 maande tot 5 jaar voldag vir 2014.


Address 8 Halite Straat, Wilropark, 1724
Telephone 011 764 5370
Category
Keywords